Die rentekoers bly op 11%

Loading player...
Die Monetêre Beleidskomitee van die Reserwebank het vandag aangekondig dat die rentekoers onveranderd bly. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, lewer haar insette.
20 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min