Die geskiedenis van die staalbedryf is een van die redes vir Amsa se sluiting van fabrieke

Loading player...
Neels van Niekerk, uitvoerende hoof van die Internasionale Staalvervaardigers van Suid-Afrika, verduidelik hoe die geskiedenis van die staalbedryf een van die redes vir Amsa se fabriekssluitings is.
20 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min