Bond van Oud-Polisiebeamptes onderhoud 24 Maart 2025

Loading player...
🎙️⭐️RADIO GESPREK met Frans Linde van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes! 👮‍♂️👮‍♀️🚔🔰⭐️
In vandag se gesprek gesels ons met Frans Linde, voorsitter van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes, oor die waardevolle werk wat hulle verrig om oud-polisiemanne en -vroue te ondersteun in hulle goue jare.
🔰⭐️Frans deel met ons: ✅⭐️ Hoe die Bond ontstaan het en wat hulle doelstellings is ✅⭐️Watter ondersteuning hulle bied met pensioen- en Polmed-aangeleenthede ✅⭐️ Wie kan aansluit as lid ✅⭐️ Waar hulle tak geleë is en watter gebied hulle dek ✅⭐️ Spesiale geleenthede vir 2025 – insluitend ‘n inspirerende gesprek met Piet Stompie Duvenhage en ‘n opwindende golfdag by Mosselbaai Gholfklub! 🏌️‍♂️🎉
⭐️Of jy nou ‘n oud-lid van die SAPD is of iemand ken wat kan baat by hierdie ondersteuning, luister gerus weer en deel dit met iemand wat baat kan vind!
👉 Meer inligting of om aan te sluit? Besoek: www.outeniquabop.co.za
Facebook: facebook.com/outeniquabop
⭐️Skakel Mariaan Linde: 082 822 5697
⭐️Of Frans Linde self: 082 788 9543
#RadioGesprek #Outeniquatak #BondVanOudPolisiebeamptes #PolisieFamilie #Gemeenskap #Podcasts #SFM
24 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek - 🌿🐜 DIY Pest Control Made Easy! 🕷️ - 08 September 2025

Spring, summer or autumn bring sunshine… and BUGS! 🦟 But don’t worry – in this week’s Protek Home & Garden podcast, Paul Hartzenberg shares practical tips to keep your home pest-free. Protek has the solution: ✨ Alphathrin for quick knock-down ✨ Insect Destroyer (RTU & Concentrate) ✨ Antrap Indoor &…
8 Sep 14 min