Premier verras aan die positiewe kant

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte se onsekerheid, Premier Foods se handelsverklaring en Raubex se nuwe kontrak.
24 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min