Stadio begin baat by ekonomieë van skaal

Loading player...
STADIO het vandag finansiële resultate vir sy boekjaar tot einde Desember aangekondig. Die omset is 14% hoër, en die wins spring met amper 30%. Die uitvoerende hoof, Chris Vorster, bespreek die resultate.
24 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min