Die Kaapse hawe wil gou ’n private operateur hê

Loading player...
Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, gesels oor die insluiting van die Kaapse hawe in die regering se versoek om inligting om die private sektor se belangstelling in vennootskappe vir hawens en spoorlyne te toets.
25 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min