Donald Trump stel 25%-tariewe op motors in, en dit kan SA direk raak

Loading player...
Amerika se nuwe tariewe op ingevoerde motors tree op 2 April in werking. Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep, deel sy insigte.
27 Mar 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min