Akademia se nuwe kampus in die Paarl - 31 Maart 2025

Loading player...
πŸŽ™οΈ Akademia se Nuwe Kampus in die Paarl! πŸŽ“
Enrico gesels met Besturende Direkteur Marthinus Visser oor Akademia se uitbreiding van Ε‰ splinternuwe kampus in die Paarl, wat moderne fasiliteite en Ε‰ unieke studente-ervaring bied. Die kampus maak gereed om in 2026 verskeie studierigtings aan te bied, met ruimte vir Ε‰ groot aantal studente.
Luister saam om meer te hoor oor die besluit om Ε‰ kampus in die Paarl te vestig, die besondere fasiliteite wat ingerig word, en hoe Akademia voorberei vir die toekoms. 🌟 πŸ‘‰ Vind uit meer: www.akademia.ac.za om jou aansoek in te dien.
#MyAkademia #Studietuiste #DoenAansoek
31 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min