Shoprite help klein besighede om groot te dink

Loading player...
Arthur Goldstuck, joernalis en uitvoerende hoof van World Wide Worx, gesels oor Shoprite se verslag oor klein- en medium-onderneming.
31 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min