FSCA-verslag ontbloot tekortkominge in klagtehantering

Loading player...
Elke Brink, direkteur en welvaartadviseur by PSG Wealth R21, bespreek die FSCA se jongste verslag oor hoe finansiële diensverskaffers klagtes hanteer.
31 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min