Môre is Bevrydingsdag

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, bespreek die markte en verwagtinge rondom Donald Trump se Bevrydingsdag.
1 Apr 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min