Trump-besluit bring vir seker nie sekerheid

Loading player...
Donald Trump het besluit om tariewe vir 90 dae op ys te plaas. Deon Gouws, beleggingshoof van Credo Wealth, deel sy insigte daaroor.
10 Apr 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min