Discovery betaal R11.5 miljard se eise in 2024 uit

Loading player...
Riaan van Reenen, uitvoerende hoof van Discovery Life, bespreek die versekeraar se eise vir 2024.
10 Apr 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min