Wat presies voer Amerika en China na mekaar toe uit?

Loading player...
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor wat Amerika en China na mekaar uitvoer, asook die implikasies van die nuwe tariewe.
14 Apr 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min