WeBuyCars verwag ‘n sterk finansiële prestasie.

Loading player...
WeBuyCars het vandag 'n handelsopdatering bekend gemaak. Willem Klopper, hoof van strategie, bespreek die opdatering.
29 Apr 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min