‘n Skaap in die Bosveld?

Loading player...
’n Groep boere is besig om ’n nuwe skaapras aan te teel. Een van hulle, Coenie Meyer, die medestigter van Marhan Boerdery, gesels oor hul vordering.
29 Apr 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min