Hoe raak Trump se ommeswaai ons onderdeeluitvoere?

Loading player...
Renai Moothilal, bestuurshoof van NAACAM, bespreek pres. Donald Trump se besluit om tariewe op onderdeeluitvoere te verander en hoe dit Suid-Afrika raak.
30 Apr 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min