Een uit drie werknemers ly aan depressie, en dit het ’n reuse-impak op ondernemings

Loading player...
Prof. Renata Schoeman, hoof van gesondheidsorgleierskap by die Stellenbosse Sakeskool, gesels oor depressie in die werkplek.
5 May 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min