Die hofsaak oor die grondwetlikheid van die Wysigingswet op Gelyke Indiensname begin in Pretoria

Loading player...
Die DA se hofsaak oor die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming het vandag in die Hooggeregshof in Pretoria begin. Thembinkosi Mkalipi, adjunk-direkteur-generaal vir arbeidsbeleid en nywerheidsverhoudinge by die Departement van Indiensneming en Arbeid, en prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, gesels oor hierdie Wysigingswet en die hofsaak.
6 May 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min