Die privaatsektor wen eerste NGV-veldslag, maar die oorlog lê nog voor

Loading player...
Dr Katlego Mothudi, besturende direkteur van die Raad van Gesondheidsorg-befondsers, gesels oor die onlangse hofuitspraak oor die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV).
7 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min