Capitec Connect word in drie jaar die grootste virtuele selfoonnetwerk in Suid-Afrika

Loading player...
Dr Dalene Steyn, hoof van Capitec Connect, gesels oor Capitec Connect se groei.
7 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min