Johannesburg kry ’n “bomb squad” om dienslewering te verbeter

Loading player...
Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, verduidelik wat die "bomb squad" gaan behels.
8 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min