Transnet kies vyf konsortiums om terminale by die Richardsbaai-hawe bou en te bestuur

Loading player...
Dr Bridgette Gasa-Toboti, portefeuljedirekteur vir nege projekte by Transnet se Nasionale Haweowerheid (TNPA) in KwaZulu-Natal, sê al vyf terminale sal teen 2027 aan die gang wees.
9 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min