Europese groenkragmaatskappy wil op die JSE noteer

Loading player...
Bertrand Gautier, portefeuljebestuurder & vennoot van Greencoat Renewables, gesels oor hulle planne om op die JSE te noteer.
13 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min