Pasop vir daardie ‘om-die-braai’-aandelewenke

Loading player...
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth in Somerset-Wes, verduidelik waarom blinde beleggingswenke maklik kan skeefloop, en hoe dit tot beleggers se voordeel kan strek om eerder die beleggingsproses te leer ken, te verstaan en te vertrou.
13 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min