Afrimat se omset styg, maar verdienste per aandeel sak terug

Loading player...
Andries van Heerden, bestuurshoof van Afrimat, gesels oor die groep se resultate.
15 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min