Wat beteken ‘n nuwe inflasieteiken vir die wat geld skuld?

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, verduidelik wat die motivering agter ’n nuwe inflasieteiken is en hoe dit rentekoerse kan beïnvloed.
16 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min