So lyk die toestand van mediese sorg hier in Suid-Afrika

Loading player...
Dr Martie Conradie, hoof- kliniese beampte van Health Quality Assessment (HQA), gesels oor die gehalte van mediese sorg in Suid-Afrika, soos gemeet in hulle jongste verslag.
16 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min