Emosionele beleggingsbesluite kan baie seer byt

Loading player...
Lise-Mari Tredoux, gesamentlike hoof van Manco Distribusie by Allan Gray, verduidelik hoe om in 'n wisselvallige mark te belê.
19 May 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min