Dit help soms om te gaan kyk wat sekere beroepe prakties behels

Loading player...
Leon Groenewald, besturende direkteur van Cennergi, ’n filiaal van Exxaro, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan.
22 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min