Capitec blaas in FirstRand se nek

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek Dis-Chem se winsverwagtinge, Capitec se markwaarde en Suid-Afrika se voorgestelde handelsooreenkoms met die VSA.
26 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min