Die PnP-skip is besig om te draai

Loading player...
Sean Summers, uitvoerende hoof van Pick n Pay, sê hy is op geen manier in vinnige oorwinnings geïnteresseerd nie en dat die werklike sukses van sy ampstermyn eers oor 5 tot 8 jaar sigbaar sal wees.
26 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min