Altron se wins spring met 73% en positiewe momentum versnel

Loading player...
Altron het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie bekend gemaak. Die omset het basies onveranderd gebly, terwyl wesensverdienste gestyg het. Die uitvoerende hoof, Werner Kapp, gesels oor die groep se agtergrond en winssyfers.
26 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min