R240 miljard se investering kom

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, gesels oor die regering se belegging in Suid-Afrika se infrastruktuur.
27 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min