Die DBSA belê R100 miljoen in elektriese laaistasies

Loading player...
Joubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge, bespreek DBSA se belegging.
27 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min