Valuta-oordragte is vinnig besig om te verander, en dis nie net geld wat die land uitvloei nie

Loading player...
Hanri Pretorius, streeksverkoopsbestuurder by Currency Partners, gesels oor valuta-oordragte.
28 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min