Die Reserwebank sny die rentekoers tot sy laagste vlak in twee jaar

Loading player...
Dr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank-groep Navorsing & Ekonomie, bespreek die Reserwebank se rentekoersbesluit.
29 May 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min