Kuberkrakers soek jou belastingterugbetaling

Loading player...
Ettiene Retief, belastingspesialis en lid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA), bespreek kuberaanvalle op belastingbetalers se e-liassering (eFiling)-profiele.
30 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min