JSE beur wéér tot ’n nuwe hoogtepunt

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel sy insigte oor die JSE se nuwe hoogtepunt en Spar se finansiële resultate.
4 Jun 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min