Dit is gevaarlik om jou eiers in dié sewe mandjies te sit

Loading player...
Ninety One het vandag sy finansiële resultate vir die boekjaar tot einde Maart bekend gemaak. Die wesensverdienste per aandeel is ongeveer 7% hoër, en die totale bates onder bestuur het met 4% gestyg. Die uitvoerende hoof, Hendrik du Toit, bespreek die resultate.
4 Jun 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min