Kus tot kruin - 🌍 Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? βš–οΈπŸŒ± 05 Junie 2025

Loading player...
🌍 Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? βš–οΈπŸŒ±
Elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO 90.1 @ 104.1fm neem Kus tot Kruin jou op ’n reis deur die werklikhede van menslike aanslagte op die natuur πŸŒͺ️🚜 β€” van besoedeling tot die vernietiging van habitatte.
Maar dis nie net slegte nuus nie… daar is ook ligpunte! πŸ’‘πŸŒΏ
Fred praat oor die groeiende bewustheid onder mense wat die natuur help beskerm, herstel en ondersteun. πŸŒŠπŸ¦‹
🎧 Luister weer: en ontdek hoe jy deel van die oplossing kan wees.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Omgewingsbewaring #BewusVanDieNatuur #MensVsNatuur #GroeiMetDoel
5 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min