Tien mense reeds in die hof oor beweerde bedrog by ’n beleggingskema in Paternoster

Loading player...
Netwerk24 het die afgelope paar dae berig oor beweerde bedrog by Paternoster Groepsbelange Beperk (PGB). Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy insigte oor die maatskappy en die bewerings teen hulle.
5 Jun 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min