Beleggings is soos die Cape Epic: Dis lank, hard en jy moet op jou tande byt maar beslis die moeite werd

Loading player...
Piet Viljoen, uitvoerende direkteur en portefeuljebestuurder by Merchant West Investments, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan.
5 Jun 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min