Vier uit elke tien kry nou ‘n staatstoelaag

Loading player...
Dr Christie Viljoen, senior ekonoom by PwC, gesels oor toelaes, waar ons tans staan en wat die toekoms moontlik inhou.
6 Jun 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min