Kus tot kruin - ๐ŸŒŠ๐Ÿ‹Waar is ons witdoodhaaie heen? ๐Ÿฆˆ 12 Junie 2025

Loading player...
๐ŸŒŠ๐Ÿ‹Waar is ons witdoodhaaie heen? ๐Ÿฆˆ
In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus.
๐Ÿ‘‰ Waarom sien ons hulle nie meer nie?
๐Ÿ‘‰ Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens?
๐Ÿ‘‰ Wat sรช die navorsing oor hul verskyning en verdwyning?
Moenie hierdie belangrike gesprek misloop nie โ€“ SFM Streek RADIO, Donderdag om 11:30 ๐Ÿ“ปSkakel in op 90.1 of 104.1FM in die TuinRoete en KLeinKaroo
#KusTotKruin #Witdoodhaaie #BewaarOnsOseane #SFMStreekRadio #MarieneBewaring #WesKaapNatuur
12 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min