SA kan in Oktober van die FATF-gryslys kom

Loading player...
Die Finansiële Aksietaakspan (FATF) het onlangs aangekondig dat Suid-Afrika grotendeels aan al 22 aksie-items voldoen het wat in die aksieplan uiteengesit is toe die land op die gryslys geplaas is. Ismail Momoniat, hoof van die FATF-afvaardiging en tegniese adviseur by die Nasionale Tesourie, gesels hieroor.
17 Jun 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min