Hoekom moet ongebruikte databondels verval?

Loading player...
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, sê dit is ongelooflik kompleks om hierdie produkte in ’n mark soos Suid-Afrika te prys.
17 Jun 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min