Steenhuisen skrap omstrede kontrak vir graan-gradering

Loading player...
Dr Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Graan SA, gesels oor minister John Steenhuisen se besluit om Leaf Services se aanwysing as inspekteur van graan en graanprodukte te skrap.
24 Jun 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min