TymeBank en Leon Schreiber pak mekaar oor verifikasie-tariewe

Loading player...
Coen Jonker, uitvoerende hoof van TymeBank, sê dit gaan nie oor winste nie, maar oor die ekonomiese werklikheid vir kliënte. Hy voeg by dat hulle saamstem dat die stelsel opgegradeer moet word, maar nie saamstem met die voorgestelde nuwe prys nie.
25 Jun 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min