Kus tot kruin ๐ŸŒผ Blomme, Bemin & Bewaar โ€“ Herlewing op die Tuinroete ๐Ÿ’26 Junie 2025

Loading player...
๐ŸŒผ Blomme, Bemin & Bewaar โ€“ Herlewing op die Tuinroete ๐Ÿ’
Vandag op Kus tot Kruin het Fred โ€™n inspirerende gesprek met Schantel van der Merwe, wat vanuit Mpumalanga na die Tuinroete verhuis het om โ€™n blomplaas naby George te begin โ€“ met fokus op ๐ŸŒฟ regeneratiewe boerdery om die natuur te herstel รฉn die gemeenskap te verryk.
๐Ÿ’ก Schantel deel praktiese raad oor hoe jy ook met eenvoudige stappe kan help om die omgewing te beskerm โ€“ en daarby self voordeel trek!
๐ŸŽ™๏ธ Skakel elke Donderdag in op 90.1fm & 104.1fm in die TuinRoete, om 11h30 of ๐ŸŽงluister weer:
#KusTotKruin #RegeneratieweBoerdery #Tuinroete #BlommePraal #BewaarOnsNatuur #WesKaap #GeorgeSA #Herlewing #LeefNatuurlik #Plaaslewe #InspirasieOpDieRadio #SFMStreekRadio #NatuurMetDoel
26 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min